Skandering

← Terug na indeks
  • Bepaling van dragtigheid by ooie

    Wat is die eerste tekens aan ‘n skaapooi waaraan mens kan sien dat sy dragtig is?
    • Bokboerdery: drakrag, voeding, hartwater, skandering

      Ons het net 110 ha grond met baie rosyntjiebos en doringbos. Dit is goed omhein met volop water. Hoeveel bokke kan hier wei en watse byvoeding gee ek? Ek wil hartwater vermy. Hoe doen ek dit? Ons wil net meerlingooie hou, maar hoe kan ons dit vroegtydig vasstel? Die hartwaterprobleem is al volledig bespreek. Wat is die drakrag van die Bosveld vir bokke?
      • Is my ooie dragtig?

        Ek het 18 Dormer ooie, almal omtrent ewe oud; net-net twee tand of dalk bietjie jonger. 'n Goeie vriend van my het sy Dorperram vir my geleen wat die afgelope vyf maande saam met die ooie geloop het. Vier tot vyf weke gelede het drie van die ooie gelam. Tot op hede het die res nog nie gelam nie. Wat dink u is die waarskynlikheid dat die res van hulle ook dragtig is? Moet ek maar weer 'n ram by…