Oestrussiklus

← Terug na indeks
  • Estrussiklusse in ooie en bokke

    Ek KI tans al my kleinvee wat bestaan uit geelbek merinos en boerbokke. Ek weet dat die 1ste siklus ooie ongeveer 150 dae na konsepsie gaan begin lam, en dat die merino ooie se siklus 17 dae en die boerbokke se siklus 20 dae is. Ek wil graag meer te wete kom van die 2de siklus en die 3de siklus, sal ooie wat met die siklusse gevat het ook nog akkuraat gesinkroniseer wees om almal in ‘n week te lam,…
    • Boerbok ooie kom nie op hitte nie

      Ek boer met boerbokke. Die ram loop by die ooie vir ‘n tydperk van drie weke. Ek het die ram met kleurstop gesmeer om te bepaal watter ooie hy dek. Die ooie is in ‘n goeie kondisie, maar dit wil voorkom of die ooie lank neem om op hitte te kom. Die ram het slegs ‘n paar ooie gedek. Ek het nog nooit die problem gehad nie. Wat kan dit veroorsaak? Die ram is vrugbaar getoets voor hy by ooie…
      • Ooie word twee dae na lam gedek

        Ek lees in 'n artikel op www.abc.net.au/landline/stories/s867434.htm dat die spesifieke boer in Australië se ramme sy ooie twee dae na lam weer dek as die norm tydens wat klink na 'n gewaarborgde hittesiklus. Geskied daar wel so 'n ovulasie? Hoekom gebeur dit dan nie in die praktyk hier in SA dat indien daar 'n ram teenwoordig is twee dae na lam die ooi noodwendig weer gedek word nie?