Lamprobleme

← Terug na indeks
  • Boerbokooie gooi lammers weg

    Ek boer al ongeveer 5 jaar met boerbokke. Die eerste 3 jaar het dit baie goed gegaan, maar ek sukkel van laas jaar af met ooie wat swak lammers gee en hul lammers weggooi. Selfs die sterk lammers word weggegooi. Na 2 weke in die lammerhok waar ons 4 tot 5 keer per dag die ooi vasmaak sodat lammers kan drink, wil hul nog steeds nie die lam vat nie. Ooie is in baie goeie kondisie, ek voer tef, armanslusern…
    • Geel lammers met geboorte

      Ons is tans in die middel van ons Merino lamtyd en het die afgelope week geel lammers aangekry. My vermoede is dat dit weens die droogte is wat ons ervaar of stres van die ooi. Kan jy my dalk met die inligting help?
      • Geboorteprobleme by skape en bokke

        Ek soek inligting oor geboortesmoeilike geboortes by skape. Ek kry ongelukkig nie waarna ek soek by aborsies nie.
        • Ooie kan nie lam nie

          Ek boer in die Steytlerville-omgewing. Na die goeie reën is die veld in 'n uitstekende toestand. Ek ondervind tans probleme met my Dorperooie wat nie kan lam nie a.g.v. te groot lammers. Daar was al omtrent 7 gevalle. Een ooi het gevrek, een moes ek slag (daar was geen manier om dié lam uit te kry nie) en die ander kon ek darem die lammers uitkry waarvan een oorleef het (ook baie groot). Kan die probleem vanaf 'n ram kom?…
          • Help skaapooi om te lam

            'n Leser vra hoe hy sy skaapooie kan help om te lam en een van ons kundiges gee raad.
            • Lamprobleme by jong Dorperooie

              "Gee ek voer, sukkel die ooie met geboorte, en gee ek nie voer nie, vrek die lam na geboorte van hongerte. Wat moet ek doen," vra dié skaapboer.
              • Ooi vrek tydens lam oor te groot fetus

                Is geilsiekte daarvoor verantwoordelik dat hierdie voerkraal-ooi gevrek tydens geboorte van haar lammers gevrek het? 'n Veearts verduidelik.