Handdekking

← Terug na indeks
  • Aantal ramme vir ooie

    Ek gebruik ‘n dektydperk van 28 dae op my Dorperooie. Hulle word voorberei met koggelramme. Hoeveel ramme sal jul aanbeveel per 100 ooie en kan mens te " veel" ramme bysit?
    • Handdekking en groepsparing

      Ek het onlangs u lesing bygewoon by die Bam-broers se boeredag te Amersfoort en dit baie interessant gevind. Kan u asb. vir my meer inligting gee oor hoe u voorstel handdekking en groepsparing moet geskied? Baie dankie, Faffa