Geboorte

← Terug na indeks
  • Een van tweelinglammers is kleiner as die ander tydens geboorte

    Ek het jong dorperooie wat nou lam. Twee van die ooie het tweelinglammers, maar in albei gevalle is een van die lammers bitter klein en word ook ’n hele ruk na die eerste een gebore. Die skape loop op hawer en raaigras, wat baie geil is.
    • Geboorteprobleme by skape en bokke

      Ek soek inligting oor geboortesmoeilike geboortes by skape. Ek kry ongelukkig nie waarna ek soek by aborsies nie.
      • Ooie kan nie lam nie

        Ek boer in die Steytlerville-omgewing. Na die goeie reën is die veld in 'n uitstekende toestand. Ek ondervind tans probleme met my Dorperooie wat nie kan lam nie a.g.v. te groot lammers. Daar was al omtrent 7 gevalle. Een ooi het gevrek, een moes ek slag (daar was geen manier om dié lam uit te kry nie) en die ander kon ek darem die lammers uitkry waarvan een oorleef het (ook baie groot). Kan die probleem vanaf 'n ram kom?…
        • Help skaapooi om te lam

          'n Leser vra hoe hy sy skaapooie kan help om te lam en een van ons kundiges gee raad.
          • Lamprobleme by jong Dorperooie

            "Gee ek voer, sukkel die ooie met geboorte, en gee ek nie voer nie, vrek die lam na geboorte van hongerte. Wat moet ek doen," vra dié skaapboer.