Lammers

← Terug na indeks
  • Geslagsbepaling by lammers

    Ek wil graag weet of dit die ram of ooi is wat die geslag van die lammers bepaal. Ek het die afgelope twee jaar met huidige ram +90% ramlammers gehad. Voordat ek die ram vervang, wil ek seker maak dat hy die geslag bepaal. As dit bepaal word deur die ooi se pH vlak, is daar 'n manier om die ooi se pH vlak te manipuleer? Martin
    • Tweeslagtigheid by skape

      'n Leser wil meer inligting oor tweeslagtigheid by skape hê en een van ons kundiges help.
      • Lam met twee koppe gebore

        'n Leser van Agriforum in Namibië wil weet wat kan veroorsaak dat 'n lam met twee koppe gebore word en een van ons kundiges help.
        • Invloed van ooi- en lamgedrag op lamoorlewing

          'n Lid van ons gespreksforum wil weet watter rol die ooi en lam se gedrag op lamoorlewing het. Dr. Jasper Coetzee antwoord dié vraag.
          • Lamvrektes kniehalter winste

            'n Lid van ons gespreksforum vra watter faktore 'n bydrae lewer tot lammervrektes en hoe hy vrektes kan voorkom. Dr. Jasper Coetzee antwoord dié vraag.
            • Lamhokke en speenpersentasie

              'n Lid van ons gespreksforum wil meer weet oor die rol van lamhokke om sy speenpersentasie te verhoog. Dr. Jasper Coetzee beantwoord sy vraag.