Bokke

← Terug na indeks
  • Boerbok ooie kom nie op hitte nie

    Ek boer met boerbokke. Die ram loop by die ooie vir ‘n tydperk van drie weke. Ek het die ram met kleurstop gesmeer om te bepaal watter ooie hy dek. Die ooie is in ‘n goeie kondisie, maar dit wil voorkom of die ooie lank neem om op hitte te kom. Die ram het slegs ‘n paar ooie gedek. Ek het nog nooit die problem gehad nie. Wat kan dit veroorsaak? Die ram is vrugbaar getoets voor hy by ooie…
    • Sinchronisering van boerbokke

      Is boerbokke al met welslae gespons? Ek wil hulle graag 3 keer in 2 jaar laat lam. Hulle loop op veld en aangeplante weidings.
      • Kruisteling by bokke

        Goeiedag Dok Ek het +- 300 inheemse veldbokke waarvan die oorgrote meerderheid Mbusi's is (http://www.indigenousveldgoats.co.za/Gallery.aspx?gal=4). Ek weet niks van kruisteling af nie en wil graag kruisteling op die kudde toepas met Kalahari reds en Boerbokke om sodoende almal se goeie eienskappe te kan behou. Hoe gaan ek te werk of waar kan ek inligting kry hoe om die projek te bestuur?
        • Probleme wat met Angorabokkies ondervind word

          Watter probleme is gedurende die lente/somerseisoen met Angorabokkies van 1999/2000 ondervind?
          • Melkbokke

            Wat is die verspreiding en getalle van British Alpine melkbokke in Suid-Afrika en watter unieke eienskappe besit hulle?
            • Verskille tussen skape en bokke rakende dieregesondheid

              Dr. Jaco Pienaar, staatsveearts in Beaufort-Wes, is gevra om uit sy ondervinding te vertel wat die verskil tussen skape en bokke rakende dieregesondheid is.
              • Dektye by Boerbokke

                Ek boer in Stella (Vryburg) omgewing en wil hoor of u my kan help met die verskillende dektye by bokke in hierdie omgewing.