Vuilbek

← Terug na indeks
  • Moenie blind skape aankoop nie

    • Seerbek behandeling

      Seerbek,vratte wat op onderlip begin en omsit in sere het ewe skielik in my geslote skaap kudde uitgeslaan. Ek huur nou nuwe weiding waarop boerbokke wat van die landelike gemeenskappe ingekoop is oor die laaste drie jaar gewei het. Vermoedelik die bron van besmetting? Is die aanname korrek? Dit het met een begin en daar is verskeie skape wat dit nou het. Ek het chloor in die drinkwater begin gooi teen 5mg/l, spuit Zeropar op besmette areas en spuit Pen.L.A…
      • Vuilbekentstof

        Ek kry vrae van boere wat vind dat ten spyte van inenting met vuilbekentstof diere weer vuilbek kry. Kan ek meer duidelikheid oor die effektiwiteit van die entstof kry?
        • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

          Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?
          • Vuilbek

            Waarom het sy lammers sere om die bek, vra 'n skaapboer.