Vrotpootjie

← Terug na indeks
  • Hoe om van vrotpootjie in skape ontslae te raak

    Na die goeie reënval die afgelope somer ondervind ek groot probleme met vrotpootjie. Hoe kan ek van my skape se vrotpootjie ontslae raak?
    • Seleksie vir ‘n siekteweerstandige skaapkudde

      Ek het ‘n probleem met vrotpootjie in my kudde. Is dit moontlik om te selekteer vir skape wat minder vatbaar is vir die kiem wat die probleem veroorsaak?
      • Kruisings om vrotpootjie te bekamp

        Vrotpootjie roei ons uit op ons plaas. Nou wil ons graag `n ras teel wat vir ons plaas die beste is. Die drie rasse wat ons wil inteel is Suffolks, Dormers en Dohne-Merino’s. Hoe gaan ons te werk om `n ras te teel uit die drie, met die eienskappe wat ons soek?
        • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

          Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?
          • Seer voorkloue by bokram

            My ram se voor voete is net bokant die kloutjie gebars en geswel. Die area waar hulle loop is maar grasvlakte en hulle is nie blootgestel aan nattigheid nie. Wat kan ek hom gee? Die man loop moeilik. Dit het net skielik gebeur ek het niks verander nie.
            • Kruppel Dormer-ram

              'n Boer is besorg oor sy ram wat mank is. Wat kan die oorsaak wees, vra hy?