Vermaering

← Terug na indeks
  • Ooie sak uit

    Ons het 400 Persie ooie (Skilder en Swartkop) en die ramme is pal by. Dus lam die ooie elke 6-8 maande. Oor die algemeen gaan dit goed en die ooie is in ? goeie kondisie omdat hulle veldweiding en ? bietjie byvoeding kry en die lammers kry kruipvoerpille om hulle op 4 maande te speen. Elke nou en dan is daar ? ooi wat nie herstel nie en wat maer bly en sy het dus nie genoeg liggaamlike reserwes om…
    • Johne se siekte: Naspeurbaarheid ‘n vereiste!

      Johne se siekte veroorsaak probleme vir baie boere. Wat kan hulle doen om saam die siekte te beveg? 'n Veearts gee raad.
      • Het my skape Johne se siekte?

        Werkers het op my vragmotor geklim nadat hul skape afgelaai het van 'n ander boer met dié siekte. Wat is die kans vir die verspreiding na my skape?
        • Bok teer uit

          Ek het al twee Boerbokke verloor, maar weet nie wat die oorsaak daarvan is nie. Die bok teer uit tot dat daar byna niks van hom oor is nie - dit duur so drie weke. Net voor die bok vrek, swel sy kop op. Wat kan ek doen om dit te voorkom? Eileen (ja&dogters@bosberg.co.za)