Velkondisies

← Terug na indeks
  • Scrapie, ‘n siekte van skape en bokke

    Ek het kommersieel met Merino’s geboer en later ’n Hampshire Down-stoet op die been gebring. In 1970 was ek egter verplig om die stoet tot niet te maak ná die siekte Scrapy by hulle gediagnoseer is. Vertel my meer van die siekte.
    • Haarverlies in diere

      My buurman het 'n klein kalfie wat normaal gebore is met geen probleem nie. Na 'n ruk het sy hare net begin uitval vir geen rede nie en soveel so dat slegs 'n kwart van die kalf se lyf met hare bedek is. Wat kan die rede wees?
      • Pokke in diere

        Wat kan ek gebruik om speenpokke uit my kudde te kry en te voorkom?
        • Vrotvel by skape

          Baie dankie vir al u leersame artikels en geniet ek dit baie, Ek ondervind tans n probleem by my lammers wat volgens die werkers bekend staan as "Dassie vel". Die lammers is blakend gesond maar het ek nou al heelwat lammers verloor wat ons moes van kant maak, Sodra ons lammers werk gebeur dit dat hulle velle van hulle afstroop -so asof dit nie aan die vleis geheg was nie, dit is so erg dat dit nie geheg kan word…
          • Vratte (papillomas)

            Van my koeie (vleisbeeste) se spene is met vratjies besmet. Ek het hulle met antibiotika ingespuit - 3 keer per week vir twee weke lank, maar dit het niks gehelp nie. Kan u my asseblief van raad voorsien. - Lourens Viljoen (ViljoeLJ@telkom.co.za). Kom vratte ook in ander diere voor?
            • Skape vreet mekaar se hare

              Ek het gesoek maar kry nie 'n artikel oor skape wat mekaar se hare vreet nie. Ek het Damara skaap in die suide van Namibi? en ek merk die winter dat hulle mekaar se hare vreet of probeer vreet. Ek neem aan dit is ’n tekort van iets. Is dit nadelig, en hoe word dit voorkom?
              • Swart kolle op ram

                'n Leser vra vir inligting oor die swart kolle wat op 'n ram verskyn het tydens 'n veiling en een van ons kundiges help.
                • Dorpers se swart koppe verkleur

                  'n Leser se Dorpers se swart koppe se kleur verander na rooibruin en sy wil weet of dit dalk weens 'n tekort aan iets kan wees. Dr. Jasper Coetzee beantwoord haar vraag.
                  • Vratte op Boerbokke

                    My Boerbokke is oortrek met yslike vratte. Dit kom veral voor in die gesig en aan die uier. Wat veroorsaak dit en wat kan ek gebruik om dit te behandel/bekamp? Ek boer in die Deben-omgewing (Noord-Naap). - Fred Viljoen (fred.viljoen@kumbaresources.com)