Tande
← Terug na indeks-
Skape verloor tande
Ek het 6 uit 'n groep van 16 Dormer ooie wat een of meer tande verloor het. Die ooie is nie ouer as 5 jaar nie en loop hoofsaaklik op ou lande met kikiyu en kweekgras. Wat kan die oorsaak wees en hoe kan ek die probleem oplos? -
Pensmis in skaap se mond
'n Leser vra waarom daar pensmis in een van haar skape se bek is en een van ons kundiges help.