Ramsiekte

← Terug na indeks
  • Moenie blind skape aankoop nie

    • Ramsiekte kos boere miljoene

      Wat is die skade wat ramsiekte veroorsaak?
      • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

        Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?
        • Onvrugbaarheid by ramme

          Kan ramme wat as onvrugbaar getoets is, net tydelik onvrugbaar wees, vra 'n skaapboer wat 'n speenpersentasie van 130 gehad het van dié "onvrugbare" ramme.
          • Bybalontsteking by ramme

            Wat veroorsaak bybalontsteking by ramme en hoe kan ek dié toestand voorkom?