Q-koors

← Terug na indeks
  • Q-koors in die mens

    Hoe kan ek Q-koors opdoen en wat is die simptome?
    • Q-Koors die oorsaak van aborsies

      Die afgelope paar maande het aborsies in skape en beeste voorgekom in die Villiers–distrik en is Q-koors as die oorsaak deur Pathcare bevestig. Nog ‘n veearts het kommentaar gelewer dat hierdie siekte, wat aborsies veroorsaak en ‘n “verdwyningsfaktor van lammers” in die baarmoeder is, meer algemeen voorkom en dat die diagnose dikwels gemis word. Ek soek meer inligting oor die siekte.