Prolaps

← Terug na indeks
  • Stertlengte van Dorpers en prolapse

    Ek het ‘n vraag aan die Dorperboere. Hoekom sit hulle die sterte so kort af? Is daar enige probleme met "prolaps"? Ek weet die son brand die geslagsdele van die ooie, maar wat van die "prolaps". Kom dit voor of nie? Ek het jare gelede ‘n paar skape gehad wat hulle POLYPAY’s noem. Dit is ’n Amerikaanse skaap wat klein van raam is met redelik wolproduksie en nogal gehard. As die sterte te kort afgesit word, het die ooie prolapse…
    • Rektale prolaps

      'n Leser vra raad vir haar skape se rektale prolaps en dr. Faffa Malan help.
      • Prolaps by skaap

        'n Leser wil weet wat veroorsaak prolaps en hoe dit voorkom kan word. Sy het 'n ooi en twee lammers as gevolg daarvan verloor.