Peestersiekte

← Terug na indeks
  • Moenie blind skape aankoop nie

    • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

      Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?
      • Peestersiekte

        ’n Hele paar vrae het ingekom oor peestersiekte by skape. Ek het dr. Johan van Rooyen van Grootfontein Landbou-ontwikkelingsinstituut, Middelburg, Oos-Kaap, gevra om vir boere meer inligting oor die siekte te verskaf. Hy is bereid om boere wat te doen het met die probleem verder te help, skryf dr. Faffa Malan.