Siektes

← Terug na indeks
  • Vergiftiging van diere met Phalaris-gras

    Onlangs is daar in die Wes-Kaap gerapporteer dat skape gevrek het weens Phalaris aquatica (Tawoomba kanariegras). Is daar meer inligting oor die vergiftiging beskikbaar?
    • Boerbokooie gooi lammers weg

      Ek boer al ongeveer 5 jaar met boerbokke. Die eerste 3 jaar het dit baie goed gegaan, maar ek sukkel van laas jaar af met ooie wat swak lammers gee en hul lammers weggooi. Selfs die sterk lammers word weggegooi. Na 2 weke in die lammerhok waar ons 4 tot 5 keer per dag die ooi vasmaak sodat lammers kan drink, wil hul nog steeds nie die lam vat nie. Ooie is in baie goeie kondisie, ek voer tef, armanslusern…
      • Sukkel om boklammers groot te kry

        Ek boer ongeveer 5 jaar met boerbokke. Die eerste 3 jaar het dit baie goed gegaan, maar ek sukkel van laas jaar af met ooie wat swak lammers gee en hul lammers weggooi. Selfs die sterk lammers word weggegooi en na 2 weke in lammerhokke waar ons 4 tot 5 keer per dag die ooi vasmaak om te drink, wil hul nog steeds nie die lam vat nie. Ooie is in ‘n baie goeie kondisie. Ek voer tef, armanslusern en…