Ouplaassiektes

← Terug na indeks
  • Ou-plaassiekte

    Na aanleiding van die onlangse vraag oor watter siektes deur bokke na beeste oorgedra kan word, het ek `n paar vrae. Tans word daar `n gedeelte van ons grond aan `n boer met vreeslik baie, sal ons maar se lokasie-bokke verhuur. Jy weet mos nou nie van waar al die bokke en wat hul alles saam bring nie en dit is `n hartwatergebied. Die plan is om in die toekoms ons eie stoetbokke en beeste ook daardie gedeeltes te laat…