Mis

← Terug na indeks
  • Bloed in ram se mis

    Ek het 'n ram wat bloed in sy mis het. Die ram se anus het op 'n staduim gebloei. Ek het hom eenkant afgehok en hou hom nou dop. Wat kan die oorsaak wees?