Middels

← Terug na indeks
  • Uitwerking van middels op fetusse

    Ek wil graag uitvind wat die uitwerking van opgietdipmiddels op dragtige diere se fetusse is en of daar al navorsing daaroor gedoen is? Ek het ondervind dat van my kalwers [30%] wat 1-3 maande nadat ek gedip het, gebore is, sukkel om te suip of te vroeg gebore is en/of tekens van breinskade toon. Kan dit moontlik van die opgietdip wees?
    • Wette wat die gebruik van medisyne en middels in diere reguleer

      Ek soek inligting oor wetgewing wat die gebruik van medisyne in diere reguleer.
      • Probiotika

        Ek het ’n mak dwergbok met absorpsie en verteringsprobleme soos deur die veearts gediagnoseer. Weens antibiotika en diarree behandeling toe sy klein was, sal probiotika haar moontlik nou tot voordeel wees. Ek weet nie watter probiotika produk om vir haar te gee nie? As u vir my moontlik name van produkte kan gee sal ek dit waardeer..