-
Ons het ‘n voerkraal en as verslae van nadoodse ondersoeke terugkom, word die oorsaak van vrektes dikwels aangegee as Pasteurella multocida of Mannheimia haemolytica. Vertel my meer van hierdie bakterie?, asseblief.
-
By nadoodse ondersoek is gevind dat die bok se long vasgekleef is aan die binnekant van die borskas. Watter siekte is die oorsaak?
-
Ek boer in Dullstroom met Boerbokke en Dorpers. Ek het vrektes by die boerbokke gehad waar die longe knoppe op het en wanneer jy die bok oopsny, is daar baie water in die buik. Ek het Multivax P gespuit asook Ovipast. Die diere slaap in 'n stoor. Dit was 'n baie koue winter en die diere het einde Januarie uit Upington en die Vrystaat hier aangekom. Ons voer Voermol se maxiwol korrels op die oomblik asook oulandsgras en mielies met…
-
Dié boer het pasteurellose deur gereelde inenting feitlik uitgeroei. Hy het egter opgehou met enting met 'n drastiese toename in Pasteurella vrektes. 'n Veearts gee raad.
-
Is pasteurella en longontsteking dieselfde siektetoestand?
-
Ek boer in die Noordwes-provinsie. Wanneer moet ek my kudde teen pasteurella inent? Moet die hele kudde ooie en lammers ingeënt word? - Willie Jones
-
Ek ondervind die laaste tyd baie vrektes onder my skape. Die nadoodse ondersoeke wys daarop dat die oorsaak pasteurellose is. Waar kom die Pasteurella-kieme vandaan?