Kwakkeel

← Terug na indeks
  • Swelsel onder keel van skape

    Ek is 'n jong boer in Calvinia area en sit met 'n probleem. Ek het lammerooie twee weke terug op lusernkamp gesit en nou vind ek ooie met geswelde kele en slymerige bekke. Kan ook voel dat ooie koors het. Kan u my raad gee asb.
    • Ram met geswelde kop en swelsel onder ken.

      Ek is 'n nuweling as dit by skaap boer kom. Ek boer in die Tankwa Karoo. Een ram het ‘n swelling onder die kakebeen en sy kop is geswel. Het Ranox 12.5ml per mond gegee - vir lewerslak. Dit bekommer my dat ek nie reg diagnoseer nie. Het jy raad?
      • Ooie kry kwakkeel ná dosering

        'n Boer se ooie wat in Januarie gedoseer is, het kwakkele vertoon. Hy wil weet hoekom dit gebeur. 'n Veearts verduidelik.
        • Sakkie onder skape se keel

          My skape kry sakkies onder hul keel. Kenners sê dit is haarwurm. Dit gaan só erg dat ek feitlik elke tweede Saterdag moet doseer. Ek wissel die dosering af. Is daar nie natuurlike middels of goedkoper natuurlike metodes om dit te bestry nie? - Hendry Joubert (hjoubert@ampnet.co.za)