Klostridiale siektes

← Terug na indeks
  • Oorlewing van klostridiale bakterieë

    Ek sukkel met klostridiale verwante vrektes by skape. Ek kraal net ooie sodra hul begin lam tot speen a.g.v. roofdiere. Ek verstaan die lading bakterieë sal verhoog a.g.v. die konsentrasie van diere. Ek wil eintlik weet of daar iets is wat ek in die kraal kan spuit of strooi om die bakterieë te beheer. Ons skep gereeld die kraal se mis uit. Lammers van twee maande vrek nou aan bloednier, veearts beveel aan om lammers nou al teen bloednier te…