Kliere

← Terug na indeks
  • Vergrote kliere en absesse by skape

    Ek het 4 lammers geslag (2 dorper en 2 merino) vir eie gebruik. Met die opsaag van die karkas het ek gemerk die kliere op die skaap is effens vergroot, maar die kleur is baie groener as normaalweg en loperig, anders as die normale kleur. Op een van die blaaie was die kliere heeltemal vol etter en het vreeslik gestink. Die diere het normaal voorgekom voor slagting. Wat kan dit wees? Ek het intussen Glanvac 3 ge?nt. Enige ander advies…