Johne se siekte

← Terug na indeks
  • Moenie blind skape aankoop nie

    • Ooie se kondisie verbeter nie

      Ek het ‘n paar skaapooie in my kudde wie se kondisie nie verbeter nie. Ek ontwurm gereeld, alle entings is op datum en hulle het toegang tot ‘n proteїeneblok. Hawer en geelmielies kry hulle as byvoeding. Die ooie se lammers is reeds 2 maande terug gespeen. Die res van my kudde se kondisie is mooi.
      • Hoe Johne se siekte versprei

        Hoe maklik versprei dit as die siekte op jou buurman se plaas is?
        • Johne’s – die sluimerende siekte

          Waar kry ek die wet op die toepassing van die behandeling en voorkoming van Johne's?
          • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

            Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?
            • Johne se siekte: Naspeurbaarheid ‘n vereiste!

              Johne se siekte veroorsaak probleme vir baie boere. Wat kan hulle doen om saam die siekte te beveg? 'n Veearts gee raad.
              • Het my skape Johne se siekte?

                Werkers het op my vragmotor geklim nadat hul skape afgelaai het van 'n ander boer met dié siekte. Wat is die kans vir die verspreiding na my skape?