Hoewe

← Terug na indeks
  • Diere het krake in hulle kloue

    Ek boer in ‘n sanderige area en sukkel baie met krake in die diere se kloue. Wat kan ek doen om dit te voorkom? Speel voeding ‘n rol of is dit die sandveld? Somtyds word die bulle kruppel daarvan.
    • Dormerooi met sagte kloue

      Ek het 'n Dormerooi wie se hoewe baie sag geword het. Volgens inligting is dit van op gras loop, maar hoekom gebeur dit dan nie met die ander nie. Die hoewe aan albei voorbene is baie sag en maak dat die ooi soos 'n skouperd loop, baie versigtig moet ek sê. Is daar iets wat gedoen kan word?is baie sag en maak dat die ooi soos ;n skou perd loop baie versigtig moet ek sê.Is daar iets wat gedoen kan…