Hartwater

← Terug na indeks
  • Skape blok teen hartwater

    Ons boer met stoet Skilder-Persie skape in die Karoo waar min bosluisverwante siektes voorkom. Volgende jaar wil ons deelneem aan ? veiling te Pretoria wat Noordwes, Limpopo en Mpumalanga dek. Die afslaers beveel aan dat ons die skape voor die veiling moet ‘blok’ vir hartwater en ander siektes. Hoe moet ons te werk gaan?
    • Entstowwe teen hartwater

      Ek lees in die RPO blaadjie dat ‘n nuwe entstof teen hartwater ontwikkel is. Kan julle vir my meer besonderhede gee?
      • Bokboerdery: drakrag, voeding, hartwater, skandering

        Ons het net 110 ha grond met baie rosyntjiebos en doringbos. Dit is goed omhein met volop water. Hoeveel bokke kan hier wei en watse byvoeding gee ek? Ek wil hartwater vermy. Hoe doen ek dit? Ons wil net meerlingooie hou, maar hoe kan ons dit vroegtydig vasstel? Die hartwaterprobleem is al volledig bespreek. Wat is die drakrag van die Bosveld vir bokke?
        • Hartwater in bokke- verdere inligting

          Ek het die antwoord oor hartwater in bokke gelees. Aangesien dit ‘n reuse probleem in my gebied is, kan julle asb nog meer inligting verskaf?
          • Hartwater in bokke

            Ek het ’n paar boerbokke en beeste waarmee ek my net buite Pietersburg in die Limpopo Provinsie besig hou en dit lyk my hier is erg hartwater. Graag wil ek dan aan u ‘n paar vrae vra. (1) Is daar ander siektes wat dieselfde simptome gee as hartwater? (2) Is daar ’n manier /metode om te bepaal of ‘n dier natuurlike immuniteit het teen die siekte? (3) Maak droogtestres of enige stres ‘n dier meer vatbaar vir hartwater? (4) Waarom…
            • Skaapprobleme in die Oos-Kaap

              Ons boer in die Elandsrivier (tussen P.E en Humansdorp) Oos-Kaap area. Ons plaas is baie laag in 'n kom gele? en hartwater is 'n baie groot probleem. Ek het so 150 dorper ooie, 'n paar meatmaster ooie en dan 6 goeie meatmaster ramme. Elke Januarie/Februarie behandel ek my skape met Multivax. Ek sukkel geweldig met parasiete soos haarwurm en dan elke denkbare vorm van bosluisoordraagbare siektes, veral natuurlik hartwater. My skape het af en toe maagwerkings en dan het ek…
              • Hartwaterbeheer in kleinvee in die Oos-Kaap

                'n Leser vra wat die algemene praktyk om hartwater in kleinvee in die Oos-Kaap te beheer is en een van ons kundiges help.
                • Hartwater: Voorkoms, behandeling en voorkoming

                  'n Leser soek meer inligting oor hartwater, onder meer hoe sy diere daarteen ingeëent kan word.
                  • Hartwater-behandeling

                    Ek boer in die Bela-Bela (Warmbad) omgewing. Ek het vir my bokke en skape aangeskaf en gereël dat 'n veearts almal met hartwater-bloed inspuit. Ons het daarna behandel met 'n tetrasiklien en was gelukkig om geen diere te verloor nie. Die lammers begin nou mooi herstel en die vraag is of ek weer dieselfde prosedure moet volg (wat redelik duur is, maar goeie resultate lewer) of word die weerstand vanaf die moeder of vader na die klein skapies en bokkies…
                    • Simptome van hartwater

                      Wat is die simptome van hartwater, en hoe lank voor die tyd kan hierdie simptome geïdentifiseer word?