Hare vreet

← Terug na indeks
  • Skape vreet mekaar se hare

    Ek het gesoek maar kry nie 'n artikel oor skape wat mekaar se hare vreet nie. Ek het Damara skaap in die suide van Namibi? en ek merk die winter dat hulle mekaar se hare vreet of probeer vreet. Ek neem aan dit is ’n tekort van iets. Is dit nadelig, en hoe word dit voorkom?