Gewrigsontsteking

← Terug na indeks
  • Lammers verlam en gewrigte geswel

    • Naelstringsiekte

      My kalfies se naeltjie en gewrigte is geswel. Van hulle het al gevrek. Wat kan dit veroorsaak?
      • Geswelde gewrigte, krom bene by lammers

        Twee hanslammers het gedraaide pote en gewrigte. Wat kan die oorsaak daarvan wees?
        • Beginnerboer se ram se knie erg geswel

          Ek het 'n Dorperram by 'n stoetteler gekoop. Ná 10 dae het hy kruppel begin loop en dit het gelyk of die agterste kniegedeelte effens geswel is. Ook maar dom, ek het toe dadelik Terramycin 2ml gegee. Twee dae later het dit erger voorgekom. Ek het gedink die spelerige kalf het hom dalk raakgeskop. Die veearts was nie op kantoor nie en die meisie het per radio vir hom gevra wat ek kan spuit. In 'n spuit met naald is…
          • Jong boklammers se knieë swel op, vrek

            Ek het 'n probleem, vernaamlik met jong boklammers. 'n Paar dae na geboorte kry die lammers 'n siekte met die volgende simptome: 1. Die knieë swel op. 2. Die lam staan stil en as jy aan hom raak, skreeu hy asof hy seerkry. 3. Soms lê en bewe die lam en as jy aan hom raak, skreeu hy asof hy seerkry. Meeste van die lammers vrek binne 'n paar dae na hierdie simptome. Ek het 'n veearts geraadpleeg en hy…