Geswelde kop

← Terug na indeks
  • Ram met geswelde kop en swelsel onder ken.

    Ek is 'n nuweling as dit by skaap boer kom. Ek boer in die Tankwa Karoo. Een ram het ‘n swelling onder die kakebeen en sy kop is geswel. Het Ranox 12.5ml per mond gegee - vir lewerslak. Dit bekommer my dat ek nie reg diagnoseer nie. Het jy raad?