Geeldikkop

← Terug na indeks
  • Fotosensitiwiteit of liggevoeligheid in diere

    My skape is liggevoelig. Wat kan die oorsaak wees?
    • Ram met geswelde kop en swelsel onder ken.

      Ek is 'n nuweling as dit by skaap boer kom. Ek boer in die Tankwa Karoo. Een ram het ‘n swelling onder die kakebeen en sy kop is geswel. Het Ranox 12.5ml per mond gegee - vir lewerslak. Dit bekommer my dat ek nie reg diagnoseer nie. Het jy raad?
      • Geswelde kop by ooie

        'n Leser vra waarom sy ooie in die oggend niks makeer nie, maar in die middag geswelde koppe het. Dr. Faffa Malan help.
        • Dorperlammers se koppe, oë, swel op

          'n Leser het lammers verloor nadat hul koppe en oë opgeswel het. Hulle het die volgende dag gevrek. Is dit dikkopsiekte?
          • Geeldikkop by skape

            Watter voorkoming en behandeling kan vir geeldikkop toegepas word? - Adriaan (n13147w@iafrica.com.na)
            • Skape het opgeswelde gesigte

              Ons het hier vier skape waarvan die gesig en ore opgeswel is. Verlede jaar was daar ook van hulle wat dié simptome gewys het. Advies was dat dit slangbyt is. Ons weet nie regtig wat dit is nie en weet ook nie wat om daaromtrent te doen nie. - Alwyn de Beer (bovlei@lando.co.za)