Domsiekte

← Terug na indeks
  • Lammers is geel by geboorte

    Wat veroorsaak dat sommige lammers geel is met geboorte?
    • Domsiekte, melkkoors en magnesiumtetanie

      Ek het probleme met melkkoors by veral tweelingooie wat in 'n intensiewe stelsel bestuur word. Daar is ook heelwat geel lammers. Die skape word 'n mengsel van Maxiwol, landelek, Procon, melassemeel en mielies gevoer. Die mengsel bevat 5 kg voerkalk per ton. Ruvoer is goed bemeste oulandsgras. Tans spuit ek die ooie met kalsium. Kan ek dit met voeding regstel?
      • Domsiekte

        'n Leser is erg bekommerd oor vrektes onder ooie en lammers en dr. Jasper Coetzee help.