Blou-uier (mastitis)

← Terug na indeks
  • Bestuur van melkbokke

    Donald Mouton was die bestuurder van die melkbokkudde by Fairview in die Kaap en ek het hom die volgende praktiese vrae gevra.
    • Blou-uier in melkbokke

      Een van my melkbokke het simptome van mastitis getoon. Uit die melkmonster wat weggestuur is, is Pseudomonas geïsoleer. Sou die bakterie al lank teenwoordig wees? En sou dit my kaas beïnvloed? Sal dit pasteurisering oorleef?
      • Uier van ooi is hard na lam

        Ek het 'n ongelooflike mooi Merino-ooi wat die 20ste Mei 2016 ‘n tweeling gekry het. Toe ek die ooi op die volgende dag kyk vir melk en hoe die uier uitsien, het ek gevoel dat die uier groot en hard is. Veral aan die een kant kan ek letterlik die massa binne in die uier voel. Dit is nie mastitis nie. Ek het dit al vantevore gehad en weet hoe dit lyk. Uier is nie rooi of warm nie en…
        • Seleksie vir ‘n siekteweerstandige skaapkudde

          Ek het ‘n probleem met vrotpootjie in my kudde. Is dit moontlik om te selekteer vir skape wat minder vatbaar is vir die kiem wat die probleem veroorsaak?
          • Ooi wil lam nie laat drink

            Wat gedoen met 'n skaap-ooi wat nie haar lam wil laat drink nie? Dr. Jasper Coetzee gee raad.
            • Blou-uier by skape

              'n Boer verloor jaarliks 'n klomp ooie weens blou-uier, selfs al word sy ooie daarteen geënt. Hoe kan hy dit voorkom?