Bloednier

← Terug na indeks
  • Bemarking van bok- en wildsvleis

    Ek wil graag weet waarom ek inheemse bokke op plase sien, maar net skaap-en beesvleis in die winkels op die rak te koop kry. Waar word die bokke se vleis dan verkoop? In Botswana, soos in Ghanzi weet ek mens kan bokvleis koop, maar ek sien dit nêrens in Suid-Afrika of Namibië nie.
    • Vinnige vrekte by skaap

      Skaap wat oggend niks makeer en toestand baie goed, slaan die middag neer en vrek. Die enigste waarneming is swart tong en verhemelte, geen seertjies in mond. By nadoodse ondersoek blyk die longe en hart aangetas te wees(nie normaal).