Bloeding

← Terug na indeks
  • Bloed uit skaap se neus

    Ek boer met Vleismerino x Ile de France skape in die Kosteromgewing en die ooie met lammers wei op besproeide raaigras. Een namiddag merk ek op dat ‘n ooi bloed aan haar bek het en met nadere ondersoek merk ek dat daar uit elke neusgat konstant ‘n klein bietjie bloed uitloop. Ek het haar dadelik penisillien gespuit. Die volgende oggend was die ooi reeds dood. Alle skape is in Maart met ‘n multiklostridiale entstof inge?nt en in Februarie is hulle…
    • Koksidiose in bokke, skape en beeste

      Ek wil graag weet hoe en wanneer behandel mens koksidiose by Boerbokke? Soos ek verstaan, as die dier se pens begin werk, is hy lankal besmet. M.a.w. mens kan nie net die wie se pense werk, behandel nie. En soos ek verstaan is Boerbokke baie meer vatbaar vir koksidiose. Dankie, Basie.