Blindheid

← Terug na indeks
  • Blindheid veroorsaak deur oordosering van klosantel

    Kan oordosering van wurmmiddels blindheid veroorsaak en sal dit permanent van aard wees?
    • Suffolkram blind binne 10 dae

      Ek het 'n Suffolkram wat binne 10 dae heel blind geraak het. Dit was net eers die een oog, maar nou is dit altwee. Daar is geen wasige laag oor die oog soos wat ek al by ander blinde diere gesien het nie. Die pupille is besonders groot. Baie groter as wat ek nog ooit gesien het.
      • Blindheid in skape en bokke

        Wat veroorsaak dat skape en bokke blind raak?
        • Blindheid in boerboklammers

          Wat veroorsaak dat boerboklammers blind raak?
          • Blinde ooi sonder oogaantasting

            "Ek het 'n Dohne Merino-ooi wat blind is in albei oë, maar dis nie vaal of wit soos by die normale blindheid wat ek by skape ken nie."
            • Skaap wat blind is

              Wat kan 'n boer inspuit om skaap-blindheid te voorkom en wat kan gedoen word as die skaap dit al het? - Louis (hestervdw@telehost.co.za)