Bek-en-klouseer

← Terug na indeks
  • SA se stappe om bek-en-klou vrye status te herwin

    Ek wil net weet hoe ver SA is van ’n Bek-en-klou vrye status; huidiglik - September 2011? Ons raak bekommerd. Die re?nseisoen is om die draai en kan met ander aansteeklike siektes kom. ’n Ander siekte saam met die BK sal beteken dat ons in Namibi? baie lank gaan wag om lewende beeste in te voer? Hierdie is ‘n groot bekommernis. Norman, Namibi?.
    • Bek-en-klouseer (Mond-en-klouseer)

      Ek sou graag meer inligting oor bek-en klouseer wou bekom na aanleiding van die onlangse uitbreek van die siekte in KwaZulu Natal