Algemeen

← Terug na indeks
  • Aangekoopte skape vrek

    Ek bly in die Potch omgewing en het op 8 Mei 4 Dorperooie by ‘n veiling gekoop. Ek weet nie waar hulle vandaan kom nie. Met aankoms het ek hulle inge?nt teen bloednier en longontsteking. Twee weke later wou hulle nie meer wei nie en het hulle oral in die veld begin rond lê. As jy nader kom het hulle opgespring en gehardloop of niks fout is nie. Ek het hulle egter net vir die wis en onwis ontwurm met…