Algemeen

← Terug na indeks
  • Nadoodse ondersoeke

    Ek het gister toe ek op die plaas kom afgekom op ‘n dooie skaap. Die skaap se uier was blou-pers van kleur soos 'n mens wat ‘n kneusplek kry wat later blou raak tipe kleur. Ek het skaap net gelos en maar net gedink mens verloor maar elke jaar so ‘n paar ooie maar wil graag net weet as gevolg van wat dit kan wees. Is die uier maar net daai kleur oor die skaap gesterf het en begin blou…
    • Allergieë en anafilaktiese skok

      Ek soek meer inligting oor anafilaktiese skok, oorsake, gevolge en behandeling.
      • Jaagsiekte 1

        Van my ooie raak maer en raak agter as ek hulle aanjaag. Wat kan die probleem wees?
        • Gesplete verhemelte of gesplete lip

          Ons boer in die suide van Namibië. Die boerbokke lam nou en vanweë die gunstige omstandighede, is die drielinge volop. Onder andere is een van 'n drieling met 'n gesplete verhemelte gebore. Kan u aan my verduidelik wat dit veroorsaak en of dit verhoed kan word? Is daar 'n kans op oorlewing?