Absesse

← Terug na indeks
  • Ooie se kondisie verbeter nie

    Ek het ‘n paar skaapooie in my kudde wie se kondisie nie verbeter nie. Ek ontwurm gereeld, alle entings is op datum en hulle het toegang tot ‘n proteїeneblok. Hawer en geelmielies kry hulle as byvoeding. Die ooie se lammers is reeds 2 maande terug gespeen. Die res van my kudde se kondisie is mooi.
    • Lammers verlam en gewrigte geswel

      • Uier van ooi is hard na lam

        Ek het 'n ongelooflike mooi Merino-ooi wat die 20ste Mei 2016 ‘n tweeling gekry het. Toe ek die ooi op die volgende dag kyk vir melk en hoe die uier uitsien, het ek gevoel dat die uier groot en hard is. Veral aan die een kant kan ek letterlik die massa binne in die uier voel. Dit is nie mastitis nie. Ek het dit al vantevore gehad en weet hoe dit lyk. Uier is nie rooi of warm nie en…
        • Aansteeklikheid van bakterieë wat absesse vir mens en dier veroorsaak

          Hoe aansteeklik is die bakterieë, wat absesse in diere veroorsaak, vir mens en dier?
          • Toediening van inspuitbare middels in bokke

            Ek soek meer inligting oor die toediening van inspuitbare middels in bokke.
            • Ooie sak uit

              Ons het 400 Persie ooie (Skilder en Swartkop) en die ramme is pal by. Dus lam die ooie elke 6-8 maande. Oor die algemeen gaan dit goed en die ooie is in ? goeie kondisie omdat hulle veldweiding en ? bietjie byvoeding kry en die lammers kry kruipvoerpille om hulle op 4 maande te speen. Elke nou en dan is daar ? ooi wat nie herstel nie en wat maer bly en sy het dus nie genoeg liggaamlike reserwes om…
              • Maagsere

                Ek het 'n ooi gehad wat gevrek het van 'n woeste sweer om haar hart! Ek het gister ‘n snaakse ding gehad by ‘n bokooi, sy het gelê en dit het vir my soos hartwater gelyk. Daar het skuim by die bek uitgekom soos wat met hartwater gebeur en sy het ‘n effense koors gehad. Nietemin na al die spuite het sy gevrek en het ek haar veearts toe gevat vir ‘n ondersoek. Hy het my so uur later terug…
                • Bloed uit skaap se neus

                  Ek boer met Vleismerino x Ile de France skape in die Kosteromgewing en die ooie met lammers wei op besproeide raaigras. Een namiddag merk ek op dat ‘n ooi bloed aan haar bek het en met nadere ondersoek merk ek dat daar uit elke neusgat konstant ‘n klein bietjie bloed uitloop. Ek het haar dadelik penisillien gespuit. Die volgende oggend was die ooi reeds dood. Alle skape is in Maart met ‘n multiklostridiale entstof inge?nt en in Februarie is hulle…
                  • Vergrote kliere en absesse by skape

                    Ek het 4 lammers geslag (2 dorper en 2 merino) vir eie gebruik. Met die opsaag van die karkas het ek gemerk die kliere op die skaap is effens vergroot, maar die kleur is baie groener as normaalweg en loperig, anders as die normale kleur. Op een van die blaaie was die kliere heeltemal vol etter en het vreeslik gestink. Die diere het normaal voorgekom voor slagting. Wat kan dit wees? Ek het intussen Glanvac 3 ge?nt. Enige ander advies…
                    • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

                      Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?