Siektes

← Terug na indeks
  • Afkeurings van skape weens nat karkasse by slagplaas

    ‘n Besending skape is afgekeur weens nat karkasse. Wat is moontlike oorsake?
    • Stres in diere

      Wat veroorsaak stres in diere en wat is die invloed van stres op diere?
      • Bestuur van melkbokke

        Donald Mouton was die bestuurder van die melkbokkudde by Fairview in die Kaap en ek het hom die volgende praktiese vrae gevra.
        • Listeriose in diere

          Daar het ‘n berig oor die nuus gekom dat sterfgevalle a.g.v. listeriose in mense in Suid-Afrika voorgekom het. Kom die siekte ook in diere voor?
          • Belangrik om beheerde en aangeebare siektes te rapporteer

            Waarom is dit uiters belangrik om sekere siektes aan jou naaste staatsveearts of dieregesondheidstegnikus te rapporteer?
            • Brucella melitensis (Maltakoors): ‘n vergete siekte

              Ek maak kaas van melk afkomstig van my melkbokke. Is daar ‘n moontlikheid dat brusellose oorgedra kan word na mense aangesien die melk nie gepasteuriseer word nie.
              • Stop Brusellose!

                Hoe raak ‘n kudde besmet met brusellose en hoe gaan ek te werk om my kudde skoon te kry?
                • Episoötiese hemoragiese siekte in beeste en skape

                  In die Kathu-omgewing het ‘n siekte voorgekom wat net soos bloutong lyk. Die siekte is bevestig as Episoötiese hemoragiese siekte. Ek soek meer inligting oor die siekte.
                  • Siekteverloop van sponssiekte

                    Het voeding ‘n invloed op die voorkoms van sponssiekte omdat die sponssiektekiem in die demkanaal kan voorkom? Kan voeding soos mielies of mieliereste die besmetting van diere versnel? Hoe lank neem dit vir die kiem om die dier dood te maak en is daar diere wat draers van die kiem is?
                    • Bloutong enting: Rol van biesmelkimmuniteit

                      Ek wil graag seker maak of biesimmuniteit werklik so ‘n groot rol speel in bloutong as ooie maar tweekeer in hul lewe geënt was. Ons wil graag vroeër (voor speen op 2 maande ) begin ent en dit kombineer met klostridiale entings. Is dit regtig nodig om te wag tot 2 weke na speen voor ons die eerste bloutong kan ent - vir die September maand lammers raak dit dan te laat na Januarie toe - bloutong slaan dan reeds…