Wurmmiddels

← Terug na indeks
  • Groot vyf – praktiese wurmbestuur

    Ek het ‘n probleem om haarwurms te beheer in my skape, middels wat ek gebruik werk nie meer nie. Ek soek raad wat om nou te doen.
    • Weerstand teen nuwe wurmmiddel

      In Australië is die eerste bevestigde geval van wurmweerstand teen Zolvix aangeteken. Wat beteken dit vir kleinveeboere in Suid-Afrika?
      • Stockholmteer se gebruik in voedseldiere

        Ek het die boereraat gekry om 500ml Stocholmteer met 50Kg growwe sout en 1 sak droë voer te meng en vir beeste te voer. Dit verhoed dan inwendige parasiete asook bosluise op die diere. Kan dit werk of sal die teer die diere vergiftig?
        • Klassifikasie en werking van verkillende wurmmiddels

          Ek wil graag weet wat beteken al die nommers op die regter-bokant van die wurmmiddelhouers, bv. 3 of 3 plus 4.
          • Aalwynkristal/-poeier teen parasiete

            Is daar enige studies gedoen om te bepaal of Aalwynkristal/-poeier wel effektief is in die behandeling/voorkoming van interne en eksterne parasiete?
            • Regte middels troef lewerslak

              Op watter manier kan lewerslak in vleisbeeskuddes die beste bestry word? Met opgietmiddels of dosering in die lente met middels wat triklabendasool bevat?
              • Dosering, refugia en verwisseling van kampe

                Vraag: Ek wil graag weet watter medikasie om toe te dien aan bokramme en -ooie wat na nuwe weiding geskuif word. Vraag: Hoe lank na ontwurming kan ek kampe skuif?
                • Ekonomiese belang van lewerslakwurms, diagnose, voorkoming en behandeling

                  Wat is die beste raad teen lewerslak sonder om melkproduksie te affekteeer? Dr, ek lees in een van die Veeplaas artikels so 'n klein verwysing na bloedtoetse wat gedoen kan word om 'n lewerslakinfestasie te bepaal. Sal graag meer wil weet hieroor...Hoe gaan ons te werk om die bloedmonsters te neem en waarheen neem ons dit vir die toets? Ons boer met beeste en skape en weens die baie vleie en besonder nat weer ondervind ons 'n probleem met lewerslak,…
                  • Ideale immuniserings- en doseringsprogram vir skape

                    Ek wil graag meer weet rondom die ideale inentings- en doseringsprogram vir 'n ooi kudde, asook 'n skaapvoerkraal? Ek het verskeie programme al bekom asook onlangs Intervet se handleiding afgelaai. Dit wil vir my voorkom asof daar so baie gedoen moet word en so baie is wat aanbeveel word, dat dit ekonomies nie meer sin kan maak nie. Baie dankie vir puik advies!!