Lintwurms

← Terug na indeks
  • Lintwurms by kleinvee

    Die totale lengte van al die melkwurms in 'n lam kan tot 50 meter haal! Twee veeartse verduidelik.
    • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

      Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?
      • Blaaswurms – Masels

        Kan u my asb. raad gee oor blaaswurm (lintwurm)-besmetting. Die blaaswurms affekteer my Boerbokke hier in die Jansenville-distrik. Hoe kan ek die toestand beheer of van hulle ontslae raak? - Francis (Williamson-williamsom@telkomsa.net)
        • Lintwurms by lammers

          'n Leser se lammers is steeds boepens ná dosering en dr. Faffa Malan gee raad.
          • Malkopsiekte by kleinvee

            Verduidelik asb. wat is presies die oorsaak van malkopsiekte by kleinvee. Diere toon die volgende tekens van mal wees: Hou die kop omhoog in die lug en draai gedurig in 'n sirkel. Hulle het min eetlus en stamp teen enige voorwerpe asof die diere blind is. Hoe kan dit behandel en hoe kan dit vermy word? - Charles Urip (alltech@iway.na)