Lewerslakwurms

← Terug na indeks
  • Moenie blind skape aankoop nie

    • Slakbeheer

      Is daar ‘n manier om die tussengashere van slakwurms te beheer?
      • Regte middels troef lewerslak

        Op watter manier kan lewerslak in vleisbeeskuddes die beste bestry word? Met opgietmiddels of dosering in die lente met middels wat triklabendasool bevat?
        • Ekonomiese belang van lewerslakwurms, diagnose, voorkoming en behandeling

          Wat is die beste raad teen lewerslak sonder om melkproduksie te affekteeer? Dr, ek lees in een van die Veeplaas artikels so 'n klein verwysing na bloedtoetse wat gedoen kan word om 'n lewerslakinfestasie te bepaal. Sal graag meer wil weet hieroor...Hoe gaan ons te werk om die bloedmonsters te neem en waarheen neem ons dit vir die toets? Ons boer met beeste en skape en weens die baie vleie en besonder nat weer ondervind ons 'n probleem met lewerslak,…
          • Siektes en parasiete ingekoop in ‘n skaapkudde

            Ek het onlangs 10 nuwe skape in my kudde ingebring en nou het ek siektes wat ek nie voorheen gehad het nie. Watter siektes kan ek inkoop en wat staan my in die toekoms te doen om te keer dat dit nie weer gebeur nie?
            • Swelsel onder keel van skape

              Ek is 'n jong boer in Calvinia area en sit met 'n probleem. Ek het lammerooie twee weke terug op lusernkamp gesit en nou vind ek ooie met geswelde kele en slymerige bekke. Kan ook voel dat ooie koors het. Kan u my raad gee asb.
              • Lewerslak en besmette drinkbakke

                Kyk eers of vee se suipkrippe met lewerslakke besmet is voordat verdere behandeling oorweeg word.
                • Lewerslak – wanneer word die groot skade veroorsaak?

                  Watter stadium van lewerslakwurms rig die grootste skade aan?
                  • Slakke in krip

                    'n Boer kry klein bruin doplose slakke by die bolklep in 'n sementkrip. Hy vra of dit gevaarlik is of nie.
                    • Sakkie onder skape se keel

                      My skape kry sakkies onder hul keel. Kenners sê dit is haarwurm. Dit gaan só erg dat ek feitlik elke tweede Saterdag moet doseer. Ek wissel die dosering af. Is daar nie natuurlike middels of goedkoper natuurlike metodes om dit te bestry nie? - Hendry Joubert (hjoubert@ampnet.co.za)