Haarwurm

← Terug na indeks
  • Ram met geswelde kop en swelsel onder ken.

    Ek is 'n nuweling as dit by skaap boer kom. Ek boer in die Tankwa Karoo. Een ram het ‘n swelling onder die kakebeen en sy kop is geswel. Het Ranox 12.5ml per mond gegee - vir lewerslak. Dit bekommer my dat ek nie reg diagnoseer nie. Het jy raad?
    • Haarwurmbesmetting in lammers

      Wat is die vroegste wat skaap lammers op weidings in die somer haarwurms kan kry wat bestry moet word? - Hannes Weilbach (weilbach.hannes@gmail.com)
      • Waarom FAMACHA-opleiding?

        Waarom moet daar opleiding geskied voordat die FAMACHA-sisteem geïmplementeer word?
        • Ooie kry kwakkeel ná dosering

          'n Boer se ooie wat in Januarie gedoseer is, het kwakkele vertoon. Hy wil weet hoekom dit gebeur. 'n Veearts verduidelik.
          • Sakkie onder skape se keel

            My skape kry sakkies onder hul keel. Kenners sê dit is haarwurm. Dit gaan só erg dat ek feitlik elke tweede Saterdag moet doseer. Ek wissel die dosering af. Is daar nie natuurlike middels of goedkoper natuurlike metodes om dit te bestry nie? - Hendry Joubert (hjoubert@ampnet.co.za)