Algemeen

← Terug na indeks
  • Rondewurms en kliniese tekens van inwendige parasiete in herkouers

    Gee asseblief vir ons meer inligting oor rondewurms in herkouers.
    • Seleksie vir ‘n siekteweerstandige skaapkudde

      Ek het ‘n probleem met vrotpootjie in my kudde. Is dit moontlik om te selekteer vir skape wat minder vatbaar is vir die kiem wat die probleem veroorsaak?
      • Wildparasiete – Lesse vir parasietbeheer in produksiediere

        Watter lesse kan ons uit die natuur leer vir die beheer van parasiete in diere?
        • Aangeplante weiding vir skape

          Geagte Dr. Hoffman,Laat my eers toe om die inligting the veskaf soos per u voorskrif. Die grond is gelee 10.2km (soos die kraai vlieg)oos van Cullinan (Ged 14 van Zonkolol 473JR.Die grond le 1502m bo seespieel teen 'n 25% helling en front Suid-Suid-Wes. Die grond is by 21ha groot met 18 ha sandleem Westleigh tipe wissel van 300-600mm diep tot die horison.Ongeveer 1.2ha is kleileem donker grys met hoe humis inhoud en 600mm plus diep. Behalwe vir laasgenoemde deel het…
          • Wurms in diere

            'n Leser vra raad oor wurms en dr. Faffa Malan help.
            • Wild: Lesse in parasietbeheer

              Vier bekende veeartse neem die leser op 'n reis om te kyk na die wisselwerking in die natuur tussen parasiete, hul gashere en hul omgewing.
              • Inwendige parasiete by skape

                Leesstof oor inwendige parasiete by kleinvee.
                • Kan ganse wat in die skape se drinkwater swem wurms veroorsaak?

                  Ek het drie ganse wat bly wegloop en in die skape se krip/drinkwater gaan swem en bad. 1) Kan dit wurms of siektes by die skape veroorsaak? 2) Kan die beeste en skape dieselfde drinkbakke gebruik en is daar iets wat 'n mens in die water moet gooi om dit kiem/of virus vry te hou. 3) Omdat ek 'n beginner is, voer ek baie goed en verskeie mense het nou gese my skape is te vet. Ek meng voermal, gekapte…
                  • EM en haarwurmbestande dorpers

                    Hier in Namibië is manne wat proewe gedoen het met EM by skape. Hulle beweer daar is geen eiertellings meer ná diere vir 'n rukkie met EM gedoseer word (deur die drinkwater). - Georg (georgf@iway.na)
                    • Dorpers wat bestand is teen haarwurm?

                      'n Advertensie het in Landbouweekblad (15 Julie 2005) verskyn waarin haarwurmbestande Dorpers te koop aangebied is. Andre Geldenhuys (Andre.Geldenhuys@transnet.net) skryf: Ek het oor die onderwerp gaan oplees op die internet. Die Australiërs reken dat een dosering per jaar gelos kan word na sowat 9 - 13 jaar se teling, en hulle voorspel dat dosering dalk gestaak sal kan word na sowat 13 - 18 jaar. Maar dan lyk dit ook of hulle konsentreer op die sg. Barbers Pole, en nie…