Handboeke

← Terug na indeks
  • Bestelling van die boek Entstowwe en immunisering van plaasdiere

    Graag wil ek net weet waar kan ek die boek Entstowwe en immunisering van plaasdiere deur Jan du Preez en Faffa Malan bekom.
    • Vra die veearts: Wat skaap- en bokboere moet weet

      Ek wil net weet of u 'n "Vra die veearts: Wat skaap- en bokboere moet weet" al geskryf het of miskien in die toekoms? Ek soek 'n boek wat my kan help met die verskillende kwale en siektes en hoe dit behandel kan word. Ek het al na die boek "Siektes en parasiete van skape en bokke in Suid-Afrika" gesien wat baie handig is, maar dis nie heeltemal waarna ek soek nie. Dit is nou nie die normale vrae wat…
      • Entstowwe en immunisering van plaasdiere

        Ek wil net graag uitvind of die boek, “Entstowwe en immunisering van plaasdiere” deur Jan du Preez en Faffa Malan, weer in druk gaan kom en of ek die boek nog êrens in die hande kan kry? Dankie, Jacques de Villiers.
        • Landbouboeke

          Ek benodig boeke oor veesiektes en ander landboubedrywe.
          • Nuttige boek oor immunisering

            'n Nuwe boek oor enstowwe en die immunisering van plaasdiere is onlangs gepubliseer.
            • Nuttige boek oor dieregesondheid

              'n Nuttige boek vir veeboere met breedvoerige inligting oor dieregesondheid en entstowwe is beskikbaar.