Inligtingsbronne

← Terug na indeks
  • Bestuur van melkbokke

    Donald Mouton was die bestuurder van die melkbokkudde by Fairview in die Kaap en ek het hom die volgende praktiese vrae gevra.
    • Elektroniese handboek oor bokboerdery

      Waar kan ek meer inligting oor bokboerdery kry?
      • Kuddekonsultasiedienste vir beeste, kleinvee, varke en wild

        • Bestelling van die boek Entstowwe en immunisering van plaasdiere

          Graag wil ek net weet waar kan ek die boek Entstowwe en immunisering van plaasdiere deur Jan du Preez en Faffa Malan bekom.
          • Kontakbesonderhede van Staatsveeartse

            Waar kan ek die kontakbesonderhede van Staatsveeartse kry?
            • Vra die veearts: Wat skaap- en bokboere moet weet

              Ek wil net weet of u 'n "Vra die veearts: Wat skaap- en bokboere moet weet" al geskryf het of miskien in die toekoms? Ek soek 'n boek wat my kan help met die verskillende kwale en siektes en hoe dit behandel kan word. Ek het al na die boek "Siektes en parasiete van skape en bokke in Suid-Afrika" gesien wat baie handig is, maar dis nie heeltemal waarna ek soek nie. Dit is nou nie die normale vrae wat…
              • Entstowwe en immunisering van plaasdiere

                Ek wil net graag uitvind of die boek, “Entstowwe en immunisering van plaasdiere” deur Jan du Preez en Faffa Malan, weer in druk gaan kom en of ek die boek nog êrens in die hande kan kry? Dankie, Jacques de Villiers.
                • Waarde van Landbou.com vir die boer

                  Watter waarde kan ek as boer kry deur hulp.landbou.com te besoek?
                  • Kursusse in veeboerdery

                    Is daar 'n kort kursus oor hoe om 'n beesboerdery te begin? Ek is woonagtig in die Noorde van Pretoria en sou graag meer kennis wou opdoen.
                    • Kursusse in parasietbeheer en dierevoeding

                      Ek is 'n deeltydse klein skaapboer wat nog probeer om my voete te vind. Voor die winter was al my ooie in goeie kondisie en dragtig. Ek het ook nog dragtige ooie aangekoop. Ek het egter na die winter baie lammers begin verloor wat nie in die verlede gebeur het toe die kudde kleiner was nie. Daar is nou 50 ooie en 30 lammers. Na verdere ondersoek het 'n veearts my daarop gewys dat my skape se voeding nie reg…