Finansies

← Terug na indeks
  • Koop en verkoop van vee

    Ek wil weer begin boer op my pa se plaas in die Noordwes maar het nie die kapitaal om 'n skuif te maak nie. Ek wil weet of iemant my kan help met al die finansies en hoe ek te werk moet gaan.
    • Ekonomie van Dorperboerdery

      Ek sukkel om inligting te kry oor wat mens kan beskou as haalbare langtermynwinste in 'n Kalahari Dorperboerdery. Met ander woorde, watter persentasie wins is swak, wat is middelmatig en wat is goed? My vraag maak die die aanname dat hierdie persentasie slegs deur bestuursinsette bepaal word (m.a.w. as mens die invloed van korttermynprysskommelings vir die oomblik sou kon ignoreer). Verskoning as hierdie vraag deurmekaar klink; meeste mense sê maar net: "dit hang af", maar ek glo tog daar moet…
      • Op soek na n deeglike sagteware program

        Ek het onlangs 'n skaapvoerkraal begin, maar waar kan ek 'n deeglike sagteware-program kry om die finansiele kant van die voerkraal op 'n ordelike wyse te bestuur?