Slenkdalkoors

← Terug na indeks
  • Entstowwe wat geregistreer is vir skape en bokke

    Ek soek ‘n lys van entstowwe wat geregistreer is vir gebruik in skape en bokke.
    • Vrae oor RVF Clone 13 entstof

      Ek het die inligting i.v.m. die Kloon 13 Slenkdalkoorsentstof soos gepubliseer in Landbouweekblad gelees en wil die volgende met u deel. Daar word spesifiek aangedui dat die enstof veilig is vir gebruik in dragtige diere. Ons het egter koeie wat gedek is, ingespuit en hoewel verskeie koeie daarna gekalf het sonder enige probleme is daar in die laaste week twee koeie vrek wat uiters ongewoon is en ek vermoed dit kan a.g.v. die entstof kan wees. Die plaas is in…
      • Inenting van skape

        Water entstowwe kan saam toegedien word en as hulle nie saam toegedien kan word nie hoe ver uitmekaar? Entstowwe soos bloutong en slendalkoors? Kan mens tussen bloutong se inentings slenkdalkoors toedien?
        • RVF Clone 13 entstof

          Kan u vir my meer inligting gee oor die nuwe Slenkdalkoors (Kloon 13) entstof wat pas bekendgestel is?